-
Woudbos.
Woudbos, dit is die skakerings van bruin en groen wat ‘n blaredak van herinneringe opwakker en ferm om jou kom koepel. Alleen en rou, ‘n asem van vae herinnering en die glorie van eendag lank-lank gelede. Dit is nou ‘n besienswaardigheid – ‘n herinnering van reinheid en eenvoud. ‘n Voorbeeld van heilige grond. ‘n Verhaal…